Samantha Arendse is op soek na antwoorde nadat haar broer Nico koelbloedig vermoor is. Die familie vra hoekom hy moes sterf en roep om aksie teen bendegeweld.
Rioolstortings in Broadlandspark, Strand dwing families beweerlik tot isolasie terwyl kinders siek word van die aanhoudende krisis.
Helderberg-brandbestryders het binne twee dae twee afsonderlike veldbrande in Strand en Somerset-Wes geblus sonder beserings of eiendomskade.
Brent Louis en die onlangs afgetrede adjudant-offisier Nico Beukes het Strand trots gemaak by die eerste Wes-Kaapse GPF-uitnemendheidstoekennings.
Terwyl kinders met kanker deur harde tye gaan, bring die Strand Patrol-buurtwag sagtheid in die vorm van teddiebeertjies vir hospitaalkinders.
Busamed Paardevlei Private Hospital in Somerset West has sponsored a life-saving AED to the Strand Lifesaving Club to help respond to cardiac emergencies.
Graad 1-leerders begin hul skoolreis by Danie Ackermann en Dr. G.J. Joubert skole met opgewondenheid, trane en tweeling-spesialiteite.
Kol. Jacqui Johnson bring 38 jaar ervaring en ‘n unieke benadering na die Strand-polisiekantoor nadat sy in November aangestel is.
‘n Voertuig het Sondag in Strand in vlamme uitgebars en ‘n huis in Dennegeur-landgoed op Oujaarsdag afgebrand. Geen beserings in beide voorvalle nie.
‘n Helderberg-inwoner wat lief is vir diere vra motoriste om tydens die vakansies versigtig te ry en nie diere dood te ry nie, want hulle het nie stemme nie.