‘n Sewejarige seun is na bewering in die been geskiet toe polisie die ontsnapte gevangene Denver Pietersen in hegtenis geneem het.
Die ACVV en Strand-polisie het Dinsdag 25 November ‘n optog gehou ter bewusmaking van 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders.
Beverly Hills-inwoners het Donderdag 20 November in Onverwachtstraat, Strand, betoog en bande geplaas om verkeer te ontwrig en paaie te versper.
Escaped prisoner Denver “Seun” Pietersen was shot and wounded during his recapture in Strand after evading police for nearly a month.
The Owls’ Memory Album launch celebrated six years of community growth, transforming one woman’s idea into a 110-member community.
Agt mense het Woensdag 15 Oktober alles verloor toe ‘n brand hul wonings in Sercor-park, Strand, vernietig het. Geen beserings is aangeteken nie.
Veiligheidsbeamptes het ‘n 50-jarige man in hegtenis geneem nadat hulle 16 stuks ammunisie in ‘n kous by hom gevind het in Strand.
Die Strand-gemeenskap word pienk om vyfjarige Mia-Miri Wessels te ondersteun nadat sy in Augustus met leukemie gediagnoseer is.
Die Excelsior-vrouesokkerakademie het in hul eerste ses maande bewys vrouesokker in Strand floreer tydens hul eerste jaarlikse toernooi.