Top
-
‘Diepe Waters’-manne praat oor seisoen 5
Die gevestigde sterre van Diepe Waters is slaggereed vir die vyfde seisoen, en die drama skop sommer dadelik agter die…
-
Nuwe gesigte, groter drama
Die gewilde kykNET-telenovela Diepe Waters het die afskop van sy vyfde seisoen in styl gevier. Die Papier was Dinsdag, 29…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 29 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
OpenAI skrap nuwe KI-model weens veiligheidsprobleme
OpenAI het die bekendstelling van sy nuutste kunsmatige intelligensie-model gekanselleer nadat die stelsel interne veiligheidstoetse nie geslaag het nie. Die…
-
Kommissie pak Saru oor losies, gasvryheid, borge
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) moet nou wal gooi by die Mededingingskommissie oor beweerde mededingingsbeperkende optrede in die mark vir korporatiewe…
-
‘Koortjies’ keer terug met aangrypende stories en musiek vir die siel
Verhale van verlies en hoop, gesprekke wat saak maak en musiek wat troos: dít wag op kykers in die nuwe…
-
Kommer oor ‘vermiste’ Britse ontdekkingsreisiger Ranulph Fiennes
’n Wolk van misterie hang oor die lot van die legendariese Britse avonturier Ranulph Fiennes nadat familielede en vriende in…
-
Vervalde vuurwapenlisensie wis nie eienaarskap uit nie, beslis hof
Vuurwapens met vervalde lisensies mag nou by ’n gelisensieerde handelaar gestoor, verkoop of oorgedra word. Die National Hunting and Shooting…
-
Inside Line: Rassie leer baie uit Bok-nederlaag teen die Wallabies
Dit was ’n groot naweek vir rugbyaanhangers met die afskop van die 2026/27-seisoen van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK), asook ’n…
-
Ekurhuleni-moorde: Span het ‘mense van belang’ in visier
“Spesifieke persone van belang” is reeds geïdentifiseer in die Kempton Park/Ekurhuleni-moorde, het lt.genl. Hilda Khosi Senthumule, die koördineerder van die…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









