Top
-
Erge weerwaarskuwings uitgereik: Sneeu en skadelike winde tref verskeie provinsies.
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het verskeie ernstige weerwaarskuwings vir sentrale dele van die land en KwaZulu-Natal uitgereik, terwyl ’n kouefront…
-
Cheetahs knak Stormers in Athlone
Wat soos ’n Stormers-oorwinning gelyk het, het vanmiddag in Athlone in ’n rugby-riller ontaard toe die Toyota Cheetahs met ’n…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 09 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
’n Ontmoeting met Afrika se sagmoedige reuse
Daar is min dinge wat ’n mens so stil kan maak soos die oomblik wanneer ’n reuse-Afrika olifant ’n paar…
-
Party sê nee vir studenteverblyf in Qwaqwa
Die DA verwerp die besluit van die Vrystaatse Ontwikkelingskorporasie (VOK) om die kantoorruimte by die Naledi Mall in die sentrale…
-
Oorlog teen Iran knou SA se sitrusuitvoer
Die oorlog in die Midde-Ooste ontwrig een van Suid-Afrika se belangrikste markte vir sitrus, jaag verskepingskoste op, verleng vervoertye en…
-
Fietsryers groet Velodrome in Bellville
Aangesien die Velodrome in Bellville binnekort sy deure vir baanfietsry sluit, word ’n spesiale internasionale vaarwelbyeenkoms op Vrydag 13 November…
-
Statistieke onthul All Blacks se swak plek, Bokke gereed om toe te slaan
Die All Blacks se hantering van hoë skoppe kan ’n groot bekommernis vir afrigter Dave Rennie wees nadat Nieu-Seeland die…
-
Dodetal in Thailandse skoolskietery styg tot nege
Die dodetal ná ’n skietery by ’n skool buite Bangkok in Thailand het tot nege gestyg nadat ’n 12-jarige meisie…
-
Duisende Trekduikers skep daagliks skouspel oor Bergrivier
Vir inwoners en besoekers is die daaglikse vlug van duisende Trekduikers oor die Bergrivier ’n bekende en indrukwekkende gesig. Volgens…
Brekende Nuus
-
Proteas klop Australië in Durban met 67 lopies, met Keshav Maharaj wat uitblink met die bal (4 paaltjies) en Matthew Breetzke (112 lopies) en Marco Jansen (75 lopies) wat uitstekend vaar tydens hul kolfbeurte
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Onthou, die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat sal om 05:00 môreoggend op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat) beskikbaar wees
-
Die Ethiopiese weermag het gesê dat 272 Tigray-rebellevegters dood is nadat hulle die vorige dag ’n aanval in Amhara, Ethiopië se 2de mees bevolkte streek, geloods het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








