Top
-
Wie is nou eintlik die hoipolloi?
’n Vriendin was onlangs verbaas om te hoor “hoipolloi” verwys nie na deftige mense nie, maar juis na die gewone…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 28 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Soektog duur voort na volstruisboer wat deur water meegesleur is
Die soektog na die sakeman en volstruisboer Saag Jonker (85) wat Sondag, 27 September, kort voor 13:00 in sy bakkie…
-
Neels van Jaarsveld, jong talent en lekker kos op VIA in Oktober
Daar is ’n hele klomp vars Afrikaanse televisie-inhoud op VIA in Oktober. Neels van Jaarsveld keer terug met ’n derde…
-
Affies-onderwyser en -koormeester nuwe ‘Loof die Here’-aanbieder op RSG
Toe RSG-ikoon Magdaleen Krüger besluit het om ná sewe jaar agter die Loof die Here-mikrofoon uit te skuif om finaal…
-
Magdaleen Krüger: ‘Nou tree ek regtig af’
Sy het nog altyd aan haarself gedink as ’n “soet kind; hierdie ‘hoofdogter’ van Vredendal”, skerts Magdaleen Krüger. Maar tydens…
-
Dodetal styg tot 18 ná Wedela-skietery
Die dodetal ná Saterdagaand se taverneskietery in Wedela, wes van Johannesburg, het tot 18 gestyg. Die polisie het bevestig dat…
-
‘Taal volg die pad van die minste weerstand’
Dr. Willem Botha is ’n onderwysman en leksikograaf. Hy het 34 jaar by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)…
-
Nóg ’n vroulike liggaam gevind: Beskerm jouself só
Eers wat dit drie. Toe vier . . . vyf en teen druktyd gister is daar reeds nege vroue vermoor.…
-
SOE lê beslag op R42,4 miljoen se bates in Tembisa-korrupsieskandaal
Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) het beslag gelê op sowat R42,4 miljoen se kontant, eiendomme, pensioene en beleggings wat verband hou…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









