Top
-
Geslagsgeweld: Planne, g’n uitvoering
Die lyk van ’n vrou is onlangs in ’n dam in Soweto gevind. Ons sou waarskynlik nooit van haar gehoor…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 30 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Politieke partye en burgerlike organisasies eis dade, nie woorde nie, ná Ramaphosa se geslagsgeweld-toespraak
Politieke partye, burgerlike organisasies en menseregte-instellings regoor Suid-Afrika het amptelike verklarings uitgereik ná president Cyril Ramaphosa se regstreekse toespraak aan…
-
Diepe Waters: Altus Theart sê Rossouw ‘het net sy vuur gaan haal’
Altus Theart het Donderdagaand 24 September sy laaste verskyning as Rossouw in Diepe Waters gemaak, maar terwyl een hoofstuk eindig,…
-
Wenbrief van die week: Eenheid is meer as ’n Bok-wedstryd op ’n Saterdag
Daar is net één Suid-Afrika. Net een wêreld. Een “Ons”. Laat ons dit nie vermors met voortdurende getwis, verdeeldheid en…
-
FW de Klerk-stigting: Van der Rheede bedank onmiddellik as uitvoerende direkteur
Aanvanklik sou Christo van der Rheede eers 31 Desember vanjaar uit sy pos getree het. Dít ná hy op 19…
-
Oorlogsmuseum SA se voorkeur-erfenisbestemming
Die Oorlogsmuseum het die Nelson Mandela Capture Site in KwaZulu-Natal as die land se voorkeur-erfenisbestemming uitgestof. Tokkie Pretorius, direkteur van…
-
SA spanne se VRK-skoonskip word deur Bokke versuur
Suid-Afrika se skoonskip in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) het die land se indrukwekkende diepte uitgelig, maar die Springbokke se nederlaag…
-
Inflasie kruip hoër, maar pryse bly gedemp
Suid-Afrika se inflasie het in Augustus net effens gestyg, met die jongste syfers wat wys dat prysdruk in die algemeen…
-
KYK: Pres. Cyril Ramaphosa praat oor geslagsgeweld
President Cyril Ramaphosa sal na verwagting vanaand om 19:00 die nasie toespreek oor geslagsgeweld, ’n euwel waaronder Suid-Afrika steeds gebuk…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









