Top
-
Dís waarom al hoe meer skote klap
Volgens dr. Johan Burger, ’n oud-polisie generaal en misdaadontleder, kan Suid-Afrika se geskiedenis van gewapende konflik wel ’n rol speel…
-
Marena Manley is nuwe voorsitter van SA Akademie
Prof. Marena Manley van die Universiteit Stellenbosch is die nuwe voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK)…
-
Help ’n kind en slaan ’n prys los
Vir sommige mense is R50 skaars genoeg vir ’n wegneemkoffie. Vir duisende kinders wat jaarliks deur Die Kinderfonds se projekte…
-
Siya Kolisi eindelik terug vir die Streeptruie vir wedstryd teen Edinburgh
Siya Kolisi sal Vrydagaand vir die eerste keer in meer as vyf jaar vir die Stormers uitdraf wanneer hulle Edinburgh…
-
Massaskietery: Dís waarom al hoe meer skote klap
Met koeëls wat rondvlieg kan jy jouself deesdae omtrent net op die verkeerde tyd op die verkeerde plek bevind –…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 2 Oktober Rugby (SS, 211) Verenigde Rugbykampioenskap 20:45 Edinburgh t. Stormers (SS, 201) 20:45 Cardiff t. Zebre (SS, 217)…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Al is die dae van beurtkrag (minstens waarskynlik voor die verkiesing) verby, weet almal teen die tyd Johannesburgers is gereeld…
-
Desperate City Power plan te min, te laat
Al is die dae van beurtkrag (minstens waarskynlik voor die verkiesing) verby, weet almal teen die tyd Johannesburgers is gereeld…
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die 18de uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
Die Papier onder die loep by Aardklop
Die Papier is as ’n gedrukte koerant begin midde verreikende veranderinge in die medialandskap. Waarom? Momentum Aardklop op Potchefstroom is…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









