Top
-
Lojaliteit te koop
Suid-Afrika het ’n toegewyde lojaliteitsmark. Volgens ’n studie van die Truth & BrandMapp Loyalty Whitepaper maak 85% van die bevolking…
-
Kan die Hoëveld se dun lug dalk die All Blacks pootjie?
Dertig jaar nadat die All Blacks laas deur Suid-Afrika getoer het, skuif die wedywering na Loftus Versfeld, waar die dun…
-
Huldeblyke stroom in ná 2 bekende gesondheidsorgwerkers in tromp-op botsing by Knysna sterf
Dr. Johann Viljoen en Charl Steenekamp is geïdentifiseer as die twee mans wat Vrydagoggend in ’n kop-aan-kop-botsing op die N2…
-
All Blacks sing steeds dieselfde ou deuntjie: Vinniger rugby en skeidsregters moet inkoop
Die All Blacks wil nie terugdeins van hul standpunt dat die spel vinniger gespeel moet word nie, met haker Codie…
-
Slimfoon beland berugte ‘slim’ dief agter tralies ná gesteelde Matisse-werke
Telefoonrekords van ’n berugte kuns- en seldsameboekedief in Brasilië was die sleutel wat die polisie gehelp het om agt gesteelde…
-
Disney-wins groei; skep nuwe TikTok-speletjie
Disney het sopas beter as verwagte wins aangemeld, met ’n sterk vertoning in sy pretparkbedryf te midde van voortdurende kommer…
-
Iran kap terug ná Trump glo ‘grap’ dat hy Hormoes as Amerikaanse grondgebied wil verklaar
Iran het Saterdag teruggeslaan na die Amerikaanse president Donald Trump se bewering dat hy binnekort die Straat van Hormoes tot…
-
SA Krieket slaan ’n ses én ’n ekstra lopie by vanjaar se SA Sporttoekennings!
Suid-Afrikaanse krieket het sewe benoemings by die 19de jaarlikse SA Sporttoekennings ontvang, wat uitnemendheid in die spel erken – van…
-
‘Ons is in groot moeilikheid’ sê oud-All Black oor Bokke se Tony Brown-faktor
Voormalige All Black-flank Josh Kronfeld sê Tony Brown het ’n heel nuwe dimensie aan die Springbokke se speelstyl toegevoeg sedert…
-
Griekwas en Kavaliers kraai koning ná stewige vertonings in Curriebeker-wedstryde
Griekwas speel Haai voos Die Griekwas het Vrydagaand in Kimberley opnuut bewys waarom hulle moeilik as Curriebeker-kampioene onttroon sal word…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Onthou, die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat sal om 05:00 môreoggend op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat) beskikbaar wees
-
Die Ethiopiese weermag het gesê dat 272 Tigray-rebellevegters dood is nadat hulle die vorige dag ’n aanval in Amhara, Ethiopië se 2de mees bevolkte streek, geloods het
-
President Cyril Ramaphosa het beklemtoon dat die mishandeling, verkragting en moord op vroue nie deel van Suid-Afrika se erfenis is nie, en gesê vorige geslagte het sulke geweld teen vroue teengestaan
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









