Top
-
Kan Grey die bordjies teen Paul Roos verhang?
Grey Kollege se eersterugbyspan sal Saterdag meer as ’n bietjie Grey-magic nodig hê indien hy die eerste keer sedert 2019…
-
Bulls se nuwe wapen losgelaat
Midde die gure weer in Gauteng moes die Bulls steeds litte losmaak voor môre se wedstryd teen die All Blacks…
-
Groot koue eers verby
Die bibberweer is aan die wyk, maar die foto’s wat die week wyd en syd geneem is in dele waar…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 12 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Die Kinderfonds: ‘Daar is hoop, daar is genesing’
Barbara (30) het hoop gekry die dag toe sy brood, melk en doeke in haar huis gehad het. Vandag deel…
-
Bulls voeg ‘Franse’ Vlok by afrigtingspan voor kragmeting met die All Blacks
Die Bulls het bevestig dat die voormalige Springbok Vlok Cilliers ’n rol in die rugbyunie se afrigtingspan aanvaar het ná…
-
Afrikaanse Taaldag: Vinnige vingers en skerp taalvaardighede kraai koning by Woordmeesters-eindstryd
Die finale ronde van Woordmeesters het vandag by Akademia se Leriba-kampus plaasgevind, waar taalvaardigheid, algemene kennis en vinnige denke op…
-
Sege vir Wildekus-gemeenskappe: Hof beslis Shell en Impact Africa mag nie eksploreer
Shell en Impact Africa sal ’n nuwe aansoekproses moet begin as hulle weer buitelandse olie- en gaseksplorasie aan Suid-Afrika se…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
’n Fel woorde-oorlog oor die reg van private moedertaalonderrig in die hoëronderwyssektor het losgebars ná uitlatings deur dr. Naledi Pandor.…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 14 Augustus Rugby (SS, 211) SA o.20-beker 12:55 Sharks t. Stormers Bolts Curriebeker-reeks 14:55 Leeus t. Boland 17:00 Griekwas…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Onthou, die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat sal om 05:00 môreoggend op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat) beskikbaar wees
-
Die Ethiopiese weermag het gesê dat 272 Tigray-rebellevegters dood is nadat hulle die vorige dag ’n aanval in Amhara, Ethiopië se 2de mees bevolkte streek, geloods het
-
President Cyril Ramaphosa het beklemtoon dat die mishandeling, verkragting en moord op vroue nie deel van Suid-Afrika se erfenis is nie, en gesê vorige geslagte het sulke geweld teen vroue teengestaan
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









