Top
-
Die All Blacks het verskeie losskakels op toer . . . waarom dan Mo’unga nou SA toe bring?
Hoewel daar geen twyfel bestaan dat Richie Mo’unga ’n All Black-legende is nie, is dit ietwat vreemd dat hy na…
-
Regering ontplooi bykomende hulpbronne na mynramp in Rustenburg terwyl dodetal tot 14 styg
Waarnemende nasionale polisiekommissaris, Lt.genl. Puleng Dimpane, het bykomende gespesialiseerde kapasiteit ontplooi om voortgesette reddings-, herwinnings- en ondersoekoperasies te ondersteun ná die…
-
Die geldlesse van Adam en Eva tot Paul Kruger
Geld is vir sommige mense avontuurverhale en vir ander bangmaakstories. Sommiges droom van ’n toekoms met baie geld daarin en…
-
Curwin Bosch, Willie le Roux, Embrose Papier begin in sterk Bulls-span teen All Blacks
Bulls-breier Johan Ackermann het beslis nie gejok toe hy gesê het hy wil die sterkste moontlike span teen die All…
-
Die WAT se woord van die week
puur ww., het gepuur. (gew. saam met uit) (verouderd) 1 Haal of verkry: Die Randse goudvelde … is … velde…
-
Sielkundige speletjies neem toe terwyl All Blacks druk op skeidsregters plaas
Daar is duidelik ’n bepaalde narratief uit die Nieu-Seelandse kamp oor wat hulle van die skeidsregters en wedstrydbeamptes wil sien…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 12 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Boere kan nou inskryf vir die volgende seisoen van ‘Boer soek ’n vrou’
Met die 18de seisoen van kykNET se gewilde maatsoekreeks Boer soek ’n vrou nou in volle swang, is die vervaardigers reeds…
-
Kaapse inwoners gewaarsku teen booswigte wat hulself as munisipale werkers voordoen
Inwoners van Monte Vista en omliggende gebiede in Kaapstad is onlangs weer daaraan herinner om waaksaam te wees en ten…
-
PA se burgemeesterskandidaat in Kaapstad op borgtog vrygelaat
Die leier van die Patriotic Alliance (PA), Gayton McKenzie, sê die party gaan nie afstand doen van drie lede wat…
Brekende Nuus
-
Proteas klop Australië in Durban met 67 lopies, met Keshav Maharaj wat uitblink met die bal (4 paaltjies) en Matthew Breetzke (112 lopies) en Marco Jansen (75 lopies) wat uitstekend vaar tydens hul kolfbeurte
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Onthou, die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat sal om 05:00 môreoggend op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat) beskikbaar wees
-
Die Ethiopiese weermag het gesê dat 272 Tigray-rebellevegters dood is nadat hulle die vorige dag ’n aanval in Amhara, Ethiopië se 2de mees bevolkte streek, geloods het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









