Kommissie pak Saru oor losies, gasvryheid, borge

,
Ellispark is een van Wêreldrugby se voorste stadions.
Ellispark is een van Wêreldrugby se voorste stadions. Foto: Shaun Roy, Getty Images

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) moet nou wal gooi by die Mededingingskommissie oor beweerde mededingingsbeper­kende optrede in die mark vir korporatiewe sportgasvryheid, losies en borgskappe.

Die kommissie ondersoek ’n klagte wat nuwe vrae laat ontstaan oor wie toegang tot winsgewende Springbok-­gasvryheidsregte kry.

Siyabulela Makunga, ’n woord­voerder van die Mededing­ingskommissie, het bevestig die kommissie het die klagte reeds in Mei ontvang.


Kategorieë: ,

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos