Sport
-
Konsekwent kraai koning: Rassie maak 2 veranderinge vir Frankryk-kragmeting
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het sy vertroue behou in die spelers wat die span teen Italië na ’n oorwinning gelei het…
-
Tappe gee feite oor skrums, sê Bokke knoei nie
Die skrums bly een van die mees omstrede en soms frustrerende aspekte in rugby. Dave Rennie, afrigter van die All…
-
Krappie beweeg allesbehalwe skuinsweg na die kruin . . .
Springbok-skrumskakel Morné van den Berg, in die vrye omgang bekend as Krappie, is stadig maar seker besig om sy plek…
-
SA-spanne se spel bemoedigend, sê Franco Smith
Die eerste vyf rondes van vanjaar se VRK was van ’n besonder hoë gehalte, en die Suid-Afrikaanse spanne se meer…
-
Die Hane het wel Fidji verpletter, maar beserings sorg vir kommer teen Bokke
Frankryk het Saterdag met ’n oorheersende, maar nie foutlose vertoning boaan die Noordelike Halfrond se Nasieskampioenskap-punteleer teruggekeer ná ’n oortuigende…
-
Bokke lei die aanslag terwyl Nasieskampioenskap voortwoed
Die Springbokke het Saterdag hul onoorwonne lopie in die eerste Nasieskampioenskap voortgesit met ’n oortuigende sege van 66-7 oor Italië…
-
Mama Mia! Wat ’n allemintige pak slae vir Italië
Die Springbokke het Saterdag hul Europese toer in die Nasieskampioenskap met ’n klinkende oorwinning afgeskop toe hulle Italië in Turyn…
-
Beoordeel die skeidsregter | Italië teen Springbokke: Eoghan Cross
Ons wil graag jou mening hoor oor die skeidsregter se hantering van die toets tussen die Azzurri en die Springbokke…
-
Nege drieë besorg Bokke oortuigende sege
Die Springbokke het Saterdag in Turyn ’n duidelike waarskuwing aan hul teenstanders in die Nasieskampioenskap gerig toe hulle Italië met…
-
Die Papier se speler van die wedstryd: Sacha Feinberg-Mngomezulu
Die Papier se speler van die wedstryd, Sacha Feinberg-Mngomezulu, het Saterdag van meet af aan gewys waarom hy een van…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









