Sport
-
Trane en triomf toe Antonelli jongste F1-kampioen word
Kimi Antonelli het dit reggekry. Die 20-jarige Italiaanse sensasie het Sondag Formule Een se jongste wêreldkampioen nóg geword ná ’n…
-
Rassie kies: Wie bly agter?
Rassie Erasmus se Springbok-groep vir die Nasieskampioenskap se toer na die Noordelike Halfrond in November het talle menings op die…
-
Durban lei Suid-Afrika se Olimpiese droom
Durban is gekies om Suid-Afrika se bod om die Olimpiese en Paralimpiese Somerspele in 2036 of 2040 aan te bied,…
-
Bok-vroue se seisoen eindig ná taai Ierse stryd
Die Springbok-vrouespan het Saterdag hul seisoen op ’n teleurstellende noot afgesluit nadat Ierland met 38-17 op Athlone-stadion in Kaapstad met…
-
Bulle en Stormers brul, maar Leeus struikel in VRK
Die Suid-Afrikaanse spanne het uiteenlopende sukses in die vyfde speelronde van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) behaal. Terwyl die Bulle en…
-
Bulle teen Scarlets: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Jeandré Rudolph het Saterdag op Loftus Versfeld gewys waarom hy ’n belangrike deel van die Bulle se pak is. Rudolph…
-
Bulle bars ná rustyd los en stoomroller Scarlets op Loftus
Die tweede helfte het met drama begin toe Scarlets se Gareth Davies slegs twee minute ná rustyd ’n drie gedruk…
-
Bulle begin sterk teen Scarlets op Loftus
Die Bulle het Saterdagmiddag op Loftus Versfeld in Pretoria, waar die kwik tot 33 °C gestyg het, sterk teen die…
-
Stormers teen Ulster: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Sóos die Stormers se wedstryd teen Ulster op dreef gekom het, was daar een speler wat van die begin af…
-
Stormers druk deur in tweede helfte teen Ulster
Evan Roos het die tweede helfte op ’n skouspelagtige wyse afgeskop toe hy ná ’n suksesvolle skrum deur die Stormers…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








