Sport
-
Stormers bou laat voorsprong teen Ulster op
Die DHL Stormers het met twee minute oor ’n voorsprong van 12-7 teen Ulster opgebou in hul vyfde wedstryd van…
-
Bokvroue wil teen Ierland sake regstel
Die Springbok-vrouespan is vasbeslote om vandag in die tweede toets teen Ierland by die Athlone-stadion hul nederlaag van verlede week…
-
Lions teen Glasgow Warriors: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Die Lions is ’n goeie span. Ongelukkig moet hul aanhangers hulself elke keer aan dié feit herinner as hulle nie…
-
Ierse rugbyreus vryspring skorsing voor Springbok-toets
Ierland se stut Tadhg Furlong kan steeds volgende maand teen die Springbokke uitdraf nadat ’n dissiplinêre komitee ’n klagte van…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 30 Oktober Rugby (SS, 211) Verenigde Rugbykampioenskap 21:40 Glasgow t. Lions Krieket (SS, 212) 08:50 Nieu-Seeland t. Indië, 4de…
-
Bulls kry hupstoot nadat kaptein van vuilspel vrygespreek is
Die Bulls het ’n welkome hupstoot ontvang met die nuus dat kaptein Marcell Coetzee dié naweek beskikbaar sal wees om…
-
Heroorweeg kalender, sê voormalige Bok-afrigter Heyneke Meyer
Die Kampioenebeker moet die beste klubkompetisie in die wêreld wees, maar die formaat en struktuur kan met ’n internasionale seisoen…
-
Sacha FM se briljante oomblik wys sy klas, maar foute bly ’n kopseer
Daar was ’n bietjie van alles in Stormers-losskakel Sacha Feinberg-Mngomezulu se spel tydens hul oorwinning van 52-40 oor Scarlets Saterdag.…
-
Ruhan Nel is terug, Bongi Mbonambi in Stormers-span vir Ulster-kragmeting
Die Stormers-span wat Saterdag in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) teen Ulster op die veld te staan kom, het 10 veranderinge…
-
Eers beserings, nou ’n klagte: Bulls-kaptein wag op dissiplinêre verhoor oor gevaarlike spel
Die Bulls kan vir ’n tydperk sonder hul kaptein, Marcell Coetzee, wees nadat hy ná hul oorwinning in die Verenigde…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









