Noluvu Ludidi Avatar

Noluvu Ludidi


  • Die departement van bosbou visserye en die omgewing (DFFE) het ‘n besluit geneem om die aantal kleinskaalse vissersvaartuie wat toegelaat word om see toe te gaan, van meer as 547 tot slegs 77 verminder.

    Weslander

    by

    on

    Kleinskaalse vissers soek erkenning in besluite wat hulle raak
  • Saldanhabaai Munisipaliteit werk proaktief om biosekuriteitsmaatreëls te implementeer ná bevestigde bek-en-klouseer gevalle elders in die Weskaap.

    Weslander

    by

    on

    SBM neem proaktiewe maatreëls om die verspreiding van bek-en-klouseer te voorkom
  • Die Wes-Kaapse Minister van Mobiliteit, Isaac Sileku, het onlangs ‘n strategiese toesigbesoek aan die Hawe van Saldanha afgelê en die hawe se sentrale rol in die bevordering van vragmobiliteit, industriële […]

    Weslander

    by

    on

    Minister van mobiliteit besoek Saldanha-hawe
  • Die Demokratiese Alliansie (DA) het Vrydag 30 Januarie in ‘n verklaring aangekondig dat André Truter, die uitvoerende burgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM), uittree.

    Weslander

    by

    on

    Pasbekend | Saldanhabaai se burgemeester tree uit
  • KAAPSTAD – Eer is bewys aan die ondersoekspan van die Joshlin Smith-saak tydens die Wes-Kaapse polisie-toekennings. Die geleentheid het op 17 Januarie by die Century City Convention Centre plaasgevind, waar […]

    Weslander

    by

    on

    Joshlin-ondersoekspan vereer vir suksesvolle vervolging
  • Die Malmesbury Koringboere het hul greep op die top van die Boland Promosie Wes‑liga verder verstewig met ’n indrukwekkende derde agtereenvolgende oorwinning.

    Weslander

    by

    on

    Malmesbury Koringboere is top in Boland Promosie Wes‑liga (W)
  • WESTERN CAPE – A paragliding incident in Porterville turned tragic when a 57-year-old man from Britain lost his life.According to Tania Helfrich, district spokesperson for the West Coast policing district, […]

    Weslander

    by

    on

    Fatal paragliding accident in Porterville
  • ‘n Ma van die Weskus probeer sin maak van haar seun (29) se onsinnige dood nadat hy koelbloedig vermoor is.

    Weslander

    by

    on

    Jongman van Weskus koelbloedig vermoor; verdagtes vlug toneel
  • Die Salkoriane-atletiekklub het verlede jaar op Saterdag 6 Desember hul 35ste bestaansjaar gevier. Volgens Sakkie Mentoor, voorsitter van die klub was dit met groot afwagting en opgewondenheid toe die saal […]

    Weslander

    by

    on

    Salkoriane vier 35 jaar
  • The Western Cape Department of Cultural Affairs and Sport (DCAS) is inviting young people across the province to apply for opportunities within the YearBeyond Programme. YearBeyond is a youth in […]

    Weslander

    by

    on


Gift this article