Noluvu Ludidi
-
Wêreld-outismebewusmakingsmaand word jaarliks gevier en bied ons meer insig oor die outismespektrum. Vandag (Donderdag 2 April) spesifiek word Wêreld-outismedag gevier. Twee ouers, Petra Fredericks en Gaynor Pieters van Vredenburg, het […]
-
Konstruksie van dié 6,7km lange groenveldpad vanaf die Hopefield-wisselaar op die N7 tot by die kruising van die R45 na Wellington en die R46 na Riebeek-Kasteel het in 2023 begin.
-
HOPEFIELD – Seer, skok en ongeloof heers tans oor dié Weskus ná ‘n grusame ongeluk gister (Sondag 29 Maart) omstreeks 17:45 op die Hopefield-pad (R45) naby die Elandsfontein-myn plaasgevind het. […]
-
Die liggaam van ‘n 69-jarige man is op Dinsdag 24 Maart by die treinspoor by die ou Chemfosmyn-perseel gevind. Die identiteit van die oorledene is bevestig as Pieter Esau wat […]
-
History was made at Louwville High School on Tuesday 24 March as a mobile digital library was handed over to the school. This was made possible by Transnet Port Terminals […]
-
‘n Facebook-plasing wat wyd aandag geniet, beweer dat daar nuwe verwikkelinge in die soektog na die vermiste Joshlin Smith is.
-
WESKUS – Die Trollope-myngroep se werkers wie nou al drie weke staak is keelvol oor onregverdighede in die werkplek. Sedert Maandag 2 Maart het werkers van dié myngroep, wat by […]
-
Die onlangse aankondiging deur Willie Aucamp, minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing (DFFE), bring effense verligting vir kleinskaalse vissers.
-
‘n Familie is in rou gedompel ná die tragiese dood van twee jong tieners, twee kleinneefs, nadat ‘n sandhoop waar hulle gespeel het, inmekaargesak het en hulle versmoor het.










