Helena Barnard
-
Die aanlyn dobbelbedryf het oor ‘n paar jaar met ‘n verstommende 390% gegroei terwyl Suid-Afrikaanse huishoudings weens dié bedryf toenemend onder geldelike druk verkeer.
-
Die twee jaar gevangenisstraf van ‘n vrou met minderjarige kinders is deur die hooggeregshof in Kimberley ter syde gestel.
-
Oor minder as ‘n maand is die plaaslike regeringsverkiesing verby en dan het gedane sake geen keer nie – en volgens die Engelse uitdrukking, “no use crying over spilt milk.”
-
Omdat Rooyma wil hê haar seun(tjie) moet met waardes grootword en ‘n jintelman wees voordat hy die huis verlaat, gaan sy grootwordjare nie sonder gebed, vermanings en grootoë gepaard nie.
-
‘n Meestersgraad-student het ’n biotelemetriestelsel ontwikkel wat natuurlewe in landbougebiede op ’n afstand monitor en videobeelde en omgewingsdata oor hul gedrag versamel.
-
The 150th anniversary of the birth of Solomon (“Sol”) Tshekisho Plaatje is commemorated by the South African Post Office with a commemorative stamp.
-
Ek het al gehoor mense praat van op moedverloor se vlakte sit. Dit het ek daardie dag gesien.
-
Verskeie bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars tree tydens die 13de Afri-Duetfees in die Staatsteater in Pretoria op.










