Die ouers is bekommerd oor hul kinders se veiligheid, omdat enigeen nou toegang tot die skoolterrein het en selfs bendes al in skoolure op die terrein was.
“Laat ons die generasie wees wat nie wag op verandering nie, maar self die verandering word,” het die nuwe junior burgemeester gesê.
A fire caused by lighting over the weekend is still blazing in the mountains, with wind and inaccessible terrain complicating firefighting efforts.
Die geskokte familie het gewag op die uitslae van DNS-toetse maar was baie verlig toe hul dogter by hul voordeur opdaag.
The seriously injured boy’s younger brother was able to identify the robber who took his cellphone after stabbing him.
Medelye stroom in vir André du Preez se gesin ná sy afsterwe vanoggend in die hospitaal.
‘n Plaaslike winkeltrollieportier is onlangs beseer nadat booswigte hom met klippe bestook het toe hy hulle wou keer om ‘n winkeltrollie te steel.