“Humanitarian or emergency donations are considered only on a case-by-case basis and require prior written approval from the municipality.”
Die verdagtes het die man herhaaldelik oor die kop geslaan. Hy het erge beserings aan sy gesig opgedoen en is hospitaal toe geneem vir behandeling.
Dam levels are critically low, the municipality said in a statement. Water tariffs linked to Level 2 restrictions will also take effect.
Inwoners kla steeds oor dié groeiende probleem van mense wat op sypaadjies lê en slaap, maar ‘n oplossing is nog nie gevind nie.
Die kore is van Zoar, Worcester, Slangrivier, Heidelberg, Ladismith en Suurbraak en gaan die voorgeskrewe lied “Holy art Thou” opvoer.
Munisipale spanne het gereageer op klagtes van verstopte rioollyne en afgekom op klippe wat blykbaar doelbewus in die pype geplaas is.