Die man bly in aanhouding tot hy volgende week formeel om borg aansoek doen. Hy bly intussen in aanhouding.
Daar is ‘n skrywe aan politieke partye en die parlement gestuur om dringende ingryping te versoek met die gesloer met pensioenregstelling vir gewese staatsamptenare.
Dié atleet van Ceres het die afgelope jaar groot opgang in die hardloopwêreld gemaak met verskeie nasionale rekords agter sy naam.
Llowellyn Syce. skoolhoof van die Breedevallei Vaardigheidskool het op 8 Maart sy heup gebreek nadat hy saam met vyf leerders die 109km Cape Town Cycle Tour- roete aangedurf het.
Inwoners in die omgewing is verlig dat dié probleem opgelos is omdat daar na bewering misdadige elemente onder van die plakkers was.
Skole waarsku dat beperkte plek beskikbaar is vir leerders wat volgende jaar gr. R, 1 en 8 gaan wees. Ouers moet vroegtydig aansoek doen.
‘n Bejaarde Hollandse egpaar is Vrydagaand op ‘n gasteplaas in die Swellendam-omgewing deur booswigte aangeval. Dit is die tweede voorval in ‘n week se tyd.