Talle inwoners stroom na die trein om van die gesondheids-, oogsorg- en tandheelkundeklinieke gebruik te maak.
Selfs die plastiek-waterkrane word gesteel en moet aan die einde van elke skooldag verwyder word en soggens weer teruggeplaas word.
Those who illegally dump waste could be fined thousands of rands, face prosecution and will be required to clean up the mess.
Extreme winds force partial closure of N1 Huguenot Toll Road, with high-risk vehicles diverted to Du Toitskloof pass alternative route.
Volgens die WKOD is goedgekeurde boumetodes gebruik en is die skool nie van karton gebou nie. Die departement sê ook dat die skool nie oorvol is nie.
‘n Soortgelyke voorval het ook vroeër vanjaar buite die dorp plaas gevind toe besoekers by ‘n gasteplaas aangeval is.
Legendes 2026 wil nie net uitsonderlike individue van die Breedevallei vereer nie, maar brei uit om die Langebergstreek in te sluit.