Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
“Die Breederivier bly ‘n sleutelbron. Die maksimum hoeveelheid water wat aan ons toegeken is, word gepomp,” het die munisipale bestuurder gesê.
|
Die forum het ook derde plek in die kategorie Beste gebruik van Tegnologie in gemeenskaps-polisiëring behaal.
Outa het gesê dat hulle ‘n toename in navrae van die publiek af ontvang het ná dreigende kommunikasie deur Eskom en munisipaliteite.
Dié twee kapelane beywer hulle om inwoners wat gebroke is of deur swaar tye gaan te ondersteun en gesonde gemeenskappe te bou.
Laagwaterbruggies in die Montagu- en Ashton-omgewing was vanoggend ontoegangklik nadat die Keisie- en Kignariviere sterk gevloei het.
|
The Western Cape achieved its highest pass rate of 88,2% up from the record-breaking 86,6% in 2024. The province’s bachelor’s pass rate increased to 49,2%.
|
Shocked passengers climbed through broken windows following the crash. A senior traffic official was driving behind them and alerted emergency services.
|
Nadat hy dié traumatiese gebeure verwerk het, het hy besluit dat hy sy ervaring kan gebruik om ander te help wat ook verkrag is.
Dié pophuis, kompleet met klein vertrekkies, meubels en ‘n gesin wat daarin woon, het die kinders groot pret verskaf.
Min gevalle word nog plaaslik gesien, maar verskeie gevalle is in ander dele van die Kaap aangemeld. Ouers word aangemoedig om hul kinders te laat inent.
