Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Dié verpleërs se harde en getroue werk het nie ongesiens verbygegaan nie en hulle is deur die departement vereer vir jul jarelange diens.
Dit was sy hegte verhouding met sy seun wat vir Jeremy Claassen laat moed hou het ná sy skuldigbevinding en vonnis. Hy is weer ‘n vry man.
|
Hoogstraat is die oudste en sentrale hoofstraat van Worcester, die hoofdorp in die Breedevallei. Worcester self is in 1820 as dorp gestig nadat die plaas Roodewal vir die stigting van…
“Ek dink nie my pa het besef hoe geliefd hy in die gemeenskap was nie,” het sy dogter, Talisa du Preez gesê. “Hy wou nog so baie doen ná sy…
|
Groot vragmotors en toerbusse ry steeds deur die smal Bainskloofpas hoewel dit nie geskik is vir groter voertuie nie en hulle dikwels vassit
|
Die man, wat ‘n dertienjarige kind glo 34 jaar gelede verkrag het, sal weer in Maart in die hof verskyn.
Daniël Baadjies het 40,47% van die stemme verwerf, met James Noble van die ANC wat 36,57% van die stemme gekry het.
|
Hy speel ‘n karakter wat dialise moet ondergaan omdat hy akute nierversaking het in dié Afrikaanse TV-reeks.
Dr. Diana Ferrus (72), ‘n bekroonde digter, aktivis en boorling van Worcester, is op Vrydag 30 Januarie dood nadat sy vroeër ‘n beroerte gehad het.
|
