Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Twee nuwe eenhede vir pediatriese brandwonde is op 10 November by die Worcester-gemeenskapsdaghospitaal en die Worcester-hospitaal geopen.
|
Kerkkore van die Verenigende Gereformeerde-gemeentes in Worcester asook die kerkkore van die AME-kerk het in die stadsaal deelgeneem aan die derde korefees.
Die Rawsonville-polisie het die afgelope maand nie net vermeende dwelmsmokkelaars aangekeer nie, maar het ‘n verdagte met as ‘n ton se Eskom-kabels.
|
BOWL Addiction Treatment Services het vanjaar ook ‘n tak oopgemaak in Robertson om verslaafdes te help om weer op die been te kom.
‘n Slangvanger waarsku dat ‘n kobra gevaarlik is, maar nóg gevaarliker wanneer hulle beseer is. Hy raai inwoners aan om hulle nie te probeer dood maak nie.
|
Visitors to the area will now immediately spot the Montagu sign welcoming them into town, thanks to a group of seventeen dedicated volunteers.
Worcester se Tafelronde 68 het weer vanjaar sy gewilde geldinsamelingsprojek – Follies – aangebied. Die Follies, vanjaar gehou op 24 en 25 Oktober, bly tradisioneel ’n hoogtepunt op die sosiale…
Daar sal ‘n 50%-heffing op inwoners wat meer as 30 kiloliter water per maand gebruik se munisipale tariewe wees.
Bekommerde ouers van die Overhex Primêre Skool buite Worcester het op Vrydag (17 Oktober) by die skool opgedaag op soek na antwoorde oor ‘n algemene werker se beweerde intimidasie van…
‘n Veilige omgewing is by BOWL Addiction Treatment Services geskep waar kwessies oor angs, geslagsgeweld, en middelmisbruik bespreek kon word.
