Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die geleentheid het hom die kans gegun om saam met jong leiers krities te dink oor die daaglikse uitdagings wat die jeug in die gesig staar, en gesonde oplossings te…
Die opname dek Januarie tot Maart en vergelyk pryse by die gebied se groot vulstasies en kan verbruikers help om beter beplanning vir hul brandstofuitgawes te doen.
Die identiteit van die oorledene is bevestig as Pieter Esau wat sedert Saterdag 21 Maart vermis was.
Na die afhandeling van die vier ligawedstryde die pas afgelope naweek (Saterdag 28 Maart) van die Weskusstreek se Grootuitdaagbeker, is dit nou net die verdedigende kampioen, Saldanhabaai en Vredenburg se…
Die Vredenburg-Saldanha-krieketklub en die Victoriane-krieketklub het mekaar die afgelope Saterdag (28 Maart) in ‘n laaste Boland Primierligawedstryd op Krewepark gepak. Hoewel die Krewe hierdie seisoen nie goed gevaar het nie, bly…
Suid-Afrika se munisipale verkiesingsuitslae oor die afgelope twee dekades toon ‘n duidelike en versnellende verskuiwing: van dominante partybeheer na ‘n gefragmenteerde, mededingende en koalisie-gedrewe politieke stelsel. Die data van 2000…
Wêreld-outismebewusmakingsmaand word jaarliks gevier en bied ons meer insig oor die outismespektrum. Vandag (Donderdag 2 April) spesifiek word Wêreld-outismedag gevier. Twee ouers, Petra Fredericks en Gaynor Pieters van Vredenburg, het…