Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die Bergrivier is gewild vir uitstekende hengel en wateraktiwiteite terwyl die omliggende vleilande ‘n paradys vir voëlkykers is. Maar waar die oog nie kan sien nie, lê verlate en gesinkte…
Hul modus operandi is om die deur na die bagasieruim oop te dwing en om dan die spaarwiel te steel.
Ná 54 jaar wat Weslander by betaalpunte en op straat te koop was, gaan dit van volgende week af gratis versprei word.
A strengthened focus on structured youth sport development is gaining momentum across the West Coast, led by Altho+ Sport Management NPC. Founded by Alfredo Barends, the organisation champions access, mentorship,…
The inaugural Over-35s Football Tournament on the West Coast, held in Saldanha Bay, proved to be a resounding success. Hosted by Saldanha Bay Veterans, the two-day tournament took place on…
Die Weskus-kuierkonsert op Saterdag 7 Maart by die Laaiplek-hotel in Velddrif beloof weer ‘n dag vol opwinding en pret. Die fees het sy oorsprong in 2022 gehad. Vanjaar tree bekendes…
Amptenare is positief dat die brande in die Piket-bo-berg vandag tenvolle geblus sal wees. Volgens Noel Williams, hoof van die Bergrivier munisipaliteit se rampbestuur is dit nog seker hoe die…
Vir nuuskierige honde en katte wat graag kou en speel, kan dié plante ernstige gesondheidsprobleme veroorsaak.