Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Hierdie projekte het skole en gemeenskappe reg oor die Wes-Kaap gehelp om inheemse tuine en nie-indringende voedseltuine te vestig.
Ten spyte daarvan dat die provinsiale regering ‘n ernstige behoefte aan ‘n nuwe hoërskool aan die Weskus erken het, het hulle die projek weer eens in die 2026-begroting uitgesluit.
Die Lagoon-rolbalklub se baie gewilde sakeliga het weer in Maart begin en is volspoed aan die gang. ‘n Dinsdag- en ‘n Donderdag-afdeling word gespeel, waarin 24 spanne elke aand twee…
Nic Stevens, die stasiebevelvoerder van NSRI Mykonos, het gesê die eerste oproep is Saterdag (4 April) om 11:45 ontvang.
Ná meer as drie dekades van demokrasie in ons land moet ons eerlik wees met mekaar dat ons nog nie die Vryheid geniet wat ons verdien nie. Ons kan en…
Die sewende Saldanha Super 8 Paasnaweek- rugbytoernooi het die afgelope Donderdag (2 April) by die Transnet Saldanha-stadion met opwindende rugby afgeskop en die langnaweek vir rugbyliefhebbers die moeite werd gemaak. Ná ‘n reeks…
Noluvu Ludidi Representing the West Coast in Mrs Curve South Africa 2026 as semi-finalists is a proud moment for Gaynor Pieters and Diona Carolus. Pieters, from Vredenburg, said she was…
‘n Yzerfontein-inwoner, Tiaan Grundling, is terug met sy nuwe enkelsnit, “Sien”, wat volg op die sukses van “Sakkie van Hentiesbaai”. Die lied, in samewerking met die digter Stanley Cierenberg, dra…