Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Wêreld-outismebewusmakingsmaand word jaarliks gevier en bied ons meer insig oor die outismespektrum. Vandag (Donderdag 2 April) spesifiek word Wêreld-outismedag gevier. Twee ouers, Petra Fredericks en Gaynor Pieters van Vredenburg, het…
Paasfees is ‘n tyd vir gesinne en families om byeen te kom en die opstanding van Jesus te herdenk. Vir baie het Paasfees ‘n belangrike en besondere betekenis. Vir Aletta…
Met die Paasnaweek wat voorlê, is dit ‘n kwessie van almal aan boord om ‘n veilige naweek vir Weskussers en besoekers te skep. Verskeie rolspelers, insluitend verkeer, wetstoepassing, sekuriteit, ambulansdienste…
Met Paasnaweek voor die deur, salaristrekkers wat maandeinde-betalings gekry het en ‘n toestroming van besoekers na die Weskus, soebat Weslander mense om nie te drink en bestuur nie. Dit is…
Dis amper Paastyd in die Kaap. Iewers in ‘n kombuis in die Wes-Kaap sien ek ‘n antie wat doenig is om haar vis af te bak, die geheime kerrievis-sous in…
Rugbyondersteuners van Atlantis, Darling, Riverlands, Mamre, Malmesbury en Pella kry vir ‘n tweede jaar die geleentheid om rugby oor die Paasnaweek op die Mamre-sportterrein te kom geniet. Saterdag (4 April) skop…
Groot opgewondenheid heers vir die lang verwagte Saldanha-Super 8-rugbytoernooi wat amptelik môre (Donderdag 2 April) afskop. Dit duur tot Maandag 6 April en word by die Transnet-stadion in Saldanha beslis.…
“This beautiful act of generosity truly reflects the values we stand for and shows what it means to lead with compassion and care,” the school said.
Die Saldanhabaai-munisipaliteit se Ramprisikobestuur het Dinsdag 31 Maart 2026 ‘n opdatering oor die beskikbaarheid van diesel in die gebied vrygestel. Carol Feris van die Ramprisikobestuur het gesê daar daar was…
Tertuis Simmers, die Provinsiale Minister van Infrastruktuur, en Alan Winde. die Wes-Kaapse Premier, het amptelik die Malmesbury-ompad van R693 miljoen geopen. Die gebeurtenis het op Dinsdag 31 Maart plaasgevind. Die…