Met die son wat opkom en die reënboog wat sy verskyning gemaak het, is dié pragtige foto vasgevang by die uitkykpunt in Sunbird-rylaan, Langebaan. Lesers word genooi om hul mooi Weskusfoto’s na weslander@novusmedia.co.za te stuur. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees. Foto: Vauneen Mc Ivor

Aan die einde van die reënboog…

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 7 May 2026
    Weslander E-Edition – 7 May 2026

Gift this article