Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Geloofsleiers en lede van uiteenlopende godsdienstige tradisies het die afgelope Saterdag (31 Januarie) vir ‘n kragtige intergeloofsgebedsoggend bymekaargekom.
As deel van die projek het lede vrywillig oorgroeide areas rondom die perseel van binnelandse sake skoongemaak.
Met die aanbreek van ‘n nuwe skooljaar maak ons, soos elke ander jaar, onsself gereed vir die volgende graad. Skoolklere word aangepas, tasse word reggesit en roetines word hervat. Tog…
|
Die munisipale verkiesing in November vanjaar voel ver, maar die aanloop daartoe het reeds momentum begin kry.
André Truter tree uit as burgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM): • Nothing to do with politics, but I love how he interacts and was involved in Saldanha rugby during Top12. Seems…
Die UNI Youth With Consciousness- teatergroep van Piketberg het onlangs groot lof tydens die departement van sport en kultuur (DCAS) se Drama Festival Finals 2026 ontvang.
Die raadslid Paul Strauss het die tussenverkiesing in wyk 4 van die Cederberg-munisipaliteit die afgelope Dinsdag (3 Februarie) vir die DA gewen.
Drie afsonderlike brande het verlede week die lewe van vyf gesinne in Diazville, Paternoster en Vredenburg heeltemal omvergegooi.
|
Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
