Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
’n Tussenverkiesing sal in wyk 5 van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) gehou moet word ná André Truter, die uitvoerende burgemeester, se uittrede Saterdag 31 Januarie. Charmaine Laubscher, onderburgemeester, sal ingevolge die…
|
Volgens die polisie het die verdagte, Geraldo Snyders (25), vir die eerste keer op Woensdag 21 Januarie in die Vredenburg-landdroshof verskyn vir die moord.
The Western Cape achieved its highest pass rate of 88,2% up from the record-breaking 86,6% in 2024. The province’s bachelor’s pass rate increased to 49,2%.
|
Op die regte plek en die regte tyd – dít is hoe ‘n mens Liebenberg se aankoms kan beskryf op die toneel van ‘n brandende huis in Athena-straat waar ‘n…
|
Lt-Col Craig Diedericks of the Saldanha Sea Border Unit recently handed a printer over to the Palm Tree Academy.
Die Yzerfontein-buurtwag (YNHW) is as die beste buurtwag in die provinsie aangewys, terwyl die Esperia-buurtwag (ENHW) van Vredenburg in die derde plek aangewys is.
|
Die dood van ‘n geliefde St. Helenabaai-inwoner het as ‘n groot skok gekom. Die nutsman, Jan Olivier (55), bekend vir sy instandhoudingsonderneming, JanKan!, is op Vrydag 23 Januarie oorlede ná…
|
‘n Skermskoot van riool wat uit ‘n mangat in Saldanha stroom uit ‘n video wat aan Weslander gestuur is.
Strate wat geïdentifiseer word as dié met die grootste probleme is die Suidelike-verbygang sowel as Lyster- en Tugelastraat.
|
Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
