Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Weskus Skool in Saldanha is trots om hul hoofleiers vir 2026 aan te kondig.
“Só ‘n klein gebaar, maar só ‘n groot les,” het die hoof, Karyke Smit, gesê. “Dis juis oor hierdie klein goedjies dat Steenberg’s Cove Primêr ‘n waardegedrewe skool is.”
Sy liefde vir rugby het op ‘n jong ouderdom begin en mettertyd tot ‘n passie ontwikkel.
|
Ons kan nie genoeg beklemtoon hoe belangrik dit is om te alle tye waaksaam en bewus van jou omgewing te bly wanneer jy in die dorp stap nie.
|
“Ek dink die Skepper weet wat Sy plan is met my en met geen formele opleiding leef ek my passie uit om Sy natuur te bewaar,”
|
Die uitgestrekte veldgebied langs die gevestigde Falcon Crest-woonkompleks aan die westelike dorpsgrens van Vredenburg is ’n ideale groengebied vir fietsry, draf of stap met jou troeteldiere. Dit grens aan plaasgrond,…
|
’n Tussenverkiesing sal in wyk 5 van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) gehou moet word ná André Truter, die uitvoerende burgemeester, se uittrede Saterdag 31 Januarie. Charmaine Laubscher, onderburgemeester, sal ingevolge die…
|
Volgens die polisie het die verdagte, Geraldo Snyders (25), vir die eerste keer op Woensdag 21 Januarie in die Vredenburg-landdroshof verskyn vir die moord.
Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
