Op haar heel eerste dag in gr.1 het Ella-Mai Swartz, ‘n leerder aan Steenberg’s Cove Primêr, gewys wat ware karakter beteken. Sy het ‘n 50c- muntstuk op die speel- grond opgetel en sonder om te huiwer by die kan- toor ingehandig. “Só ‘n klein gebaar, maar só ‘n groot les,” het die hoof, Karyke Smit, gesê. “Dis juis oor hierdie klein goedjies dat Steenberg’s Cove Primêr ‘n waardegedrewe skool is.”

Klein gebaar, groot les

Eerlike Ella-Mai

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article