Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die Loopbaanklubprogram, wat deur die Wes-Kaapse Onderwysdepartement se Lewensoriënteringspan van stapel gestuur is, is ‘n hoeksteen-inisiatief onder die Wes-Kaapse regering se groei vir werksgeleenthede-strategie.
Die gemeenskap van Steenberg’s Cove treur ná die dood van Vennessa Lewis, ‘n geliefde gr. R-onderwyseres van Steenberg’s Cove Primêr. Lewis is op Donderdag 9 Oktober aan kanker oorlede – slegs…