Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Carel het in 1971 by Van Niekerk en Krupp aangesluit. In 1976 het hy met sy pa se skielike afsterwe die stuur amptelik oorgeneem, vertel sy skoondogter Ilze van Niekerk.
Die vermoede is dat die bestuurder van ‘n motor én die taxi-bestuurder oor ‘n oranje verkeerslig gery het. Die bestuurder van die silwer Chev Aveo het na bewering regs gedraai…
|
“Taxi-bestuurders kry nie genoeg slaap nie”; “Taxi-bestuurders verkeer onder baie druk om aanhoudend te werk”.
“Eduan het in so ‘n kort tyd ‘n ongelooflike indruk gemaak. Hy het ‘n natuurlike musikale gevoel, leer vinnig en wys ‘n volwassenheid in sy benadering tot musiek, wat ‘n…
|
Compiled by Latifah Jacobs from Cape Town, The Horror of Trust raises awarenss around gender-based violence and carries the stories of survivors with powerful testimonies.
|
Die vergadering is by die munisipale kantoor in Lambertsbaai gehou en is ook deur Saliem Haider, die direkteur van afvalbestuur van die Wes-Kaapse departement van omgewingsake in Kaapstad, bygewoon.
|
Die Walters-gesin doen ‘n beroep op veral inwoners langs die Lambertsbaai-kuslyn om ook soortgelyke dromme te koop, eienaarskap te neem en saam as gemeenskap verantwoordelikheid te aanvaar vir die netheid…
|
“Die verlies van 34 lewens in net een week is ‘n harde herinnering dat onveilige gedrag op ons paaie verwoestende gevolge het”.
Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
