Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
‘n Politieke party én ‘n bekende landbou organisasie eis ‘n onmiddellike ramptoestand om die huidige bek-en-klouseer-krisis in die land se veebedryf hok te slaan. Goeie nuus vir die veeboere in…
|
“Ons het ’n gesamentlike doel om lewens op strande te red en terselfdertyd ons plaaslike jeug te ontwikkel,”
|
‘n Idee tussen vriende vir ‘n podcast het ‘n werklikheid geword en is tot dusver ‘n reuse-sukses. Franklin Lotz van Langebaan, het sy podcast, Die Vermaak en Praat-podcast, in 2023…
|
Sy liefde vir en reis na wetstoepassing het begin uit ‘n diep roeping om ‘n verskil te maak. Vir Joey Pieters (31), ‘n wetstoepasser van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM), is dit…
|
Die verhaal van Carina Brown is een van visie, roeping en onwrikbare toewyding. As stigterslid van die Weskus- jeugorkes (WCYO) en die Weskus-musiekakademie het Carina byna drie dekades lank onvermoeid…
|
Sonya is in September as voorsitter van die VLV Langebaan-tak verkies.
|
Die organisasie Communities without Borders, Weskus Cochoqua stam in vennootskap met Saldanhabaai Tigers Rugbyklub kondig met trots ’n Kerspartytjie vir kinders aan wat daarop gemik is om die kinders van…
|
Duisende besoekers het hul verskyning by die 2025-Hopefield-liggiefees gemaak. Volgens die organiseerders was die hoogtepunt die oorvloedige, bekwame en talentvolle kunstenaars asook die unieke en heerlike plaaslike kos.
The Saldanha Drags saw an impressive turnout of over 3 600 spectators, all eager to witness the action of the 144 racers.
|
Langebaan Police Station honoured as neatest Police Station.
|
Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
