Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Die nood in die Weskus het Carmen Rodgers aangespoor om in haar gemeenskap terug te ploeg. Dié inwoner van Langebaan het die organisasie Community Without Borders in 2023 gestig om…
|
‘n Man van Velddrif, wat sy rol as volwassene misbruik het om twee kinders van 10 en 13 jaar oud te verkrag, is lewenslank tronkstraf opgelê en sy naam gaan…
|
Letitia Van Zyl-Schultz Die Green Lillies-bejaardeklub is ‘n gevestigde gemeenskapsorganisasie, wat al sedert 1985 ‘n veilige, warm en ondersteunende ruimte vir die bejaardes van Vredenburg en omliggende gebiede bied. Lede…
|
“Hierdie prestasie behoort aan elke werknemer, raadslid en lid van die publiek wat met hart, eerlikheid en toewyding werk. Ons het nie net ons tiende skoon oudit behaal nie –…
A 49-year-old woman lost her life in an accident on the road between Saldanha and Langebaan, the MR559, yesterday (Thursday, 27 November) around 17:25. More people were injured in this…
|
Alida Buckle Nóg aanklagte gaan moontlik teen die nege sakemanne en ‘n sakevrou van Paternoster, Velddrif, Wellington en Kaapstad gevoeg word. Hulle staan sedert hul inhegtenisneming in Mei vanjaar tereg…
|
Noluvu Ludidi Ná 42 jaar in die onderwys tree Muriel van Wyk aan die einde van die jaar af. Wanneer Van Wyk op haar laaste dag by die Laerskool Vredenburg…
|
Letitia Van Zyl-Schultz Kommer oor die toekoms van Bokkomlaan se ikoniese vissers- huisies duur voort, ondanks die Bergrivier-munisipaliteit (BM) se versekering dat huurkontrakte voorlopig verleng is en dat ‘n regsproses…
Die gebeure wat verlede Dinsdag (18 November) in Paternoster afgespeel het, het baie mense diep ontstel. Dit is ‘n oomblik wat aan verskillende kante seergemaak het en dit is belangrik…
Badisa, ‘n organisasie sonder winsbejag, en sy bestuurspan het verlede week hul jaarlikse streeksvergadering in Citrusdal aangebied, wat Badisa-programme van Piketberg en Darling ingesluit het. Die vergadering was deel van…
|
Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
