Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Met die warm weer wat nou voorkom, gewaar Weskussers al hoe meer slange in die streek. Volgens Etienne Swanepoel, ‘n ervare slangvanger in die Weskus, het die slangseisoen effens vroeg…
|
Weslander verskaf weekliks ‘n kort blik op die vorige week se misdaadgebeure in sy verspreidingsgebied met behulp van kapt. Tania Helfrich, distrikswoordvoerder van die Weskus-polisie. ◘ ’n Lesotho-burger, Sekonyela Tlotoloane (41),…
|
Weskussers word weer eens gewaarsku om versigtig te wees wanneer hulle in die water baljaar, want verskeie mense het die afgelope naweek in die Weskus-polisiedistrik verdrink. Hoewel dit nie noodwendig…
|
Weskussers se menings verskil oor die diens en behandeling by Vredenburg- provinsiale hospitaal. Dit volg ná die berig “My vrou verswak” op 23 Oktober in Weslander. Volgens talle Weskussers het…
|
Die derde Mnr. en Mej. Paternoster- kompetisie het verlede Saterdag (18 Oktober) by Die Koelkamers in Paternoster plaasgevind. Gaynor Pieters, die stigter van die Good Heart Foundation, wat die kompetisie…
|
Diazville Primêr in Saldanha het besluit om die vermiste Joshlin Smith se verjaardag Donderdag 23 Oktober te vier omdat sy nog steeds deel van die skoolfamilie is. Joshlin was ses…
|
Talented learners from Keys to Heaven Music School recently took part in Show Your Talent South Africa, and their performances have earned them a spot in Talent America in New…
Die beoordelaarspaneel van die 19de jaarlikse FNB- Sauvignon Blanc- SA Top-10-kompetisie het die beste wyne van Suid-Afrika se veelsydigste kultivar in ‘n taai mededinging uit 167 inskrywings van 98 produsente…
Die polisie in Vanrhynsdorp het op ‘n boks met altesaam 167 skurwejantjies, ook bekend as ouvolk, wat op pad na die swartmark in Kaapstad was, afgekom. Dié bedreigde ouvolk-akkedisspesie word…
|
Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
