Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
The Saldanha Taxi Association hosted its year-end function on Friday 21 November at the Multipurpose Centre in White City, Saldanha. According to chairperson Vivid Mgoqi, the day served as a…
|
Volgens Ratings Afrika se jongste munisipale finansiële volhoubaarheidsindeks (MFSI) is die Weskus-distriksmunisipaliteit (WKDM) amptelik as Suid-Afrika se beste bestuurde munisipaliteit vir 2025 aangewys. Daarby het twee van die distrik se…
|
Troeteldiere hoort nie in ‘n natuurreservaat nie, is die mening van ‘n inwoner van Paternoster, wat gereeld in die Columbine-natuurreservaat kom vakansie hou. Naomi van Wyk en haar familie kamp…
|
Jy’s al weer doenig met die hamper-antie van twee jaar gelede. Jy’t gesien wat jy oorgekom het, maar wraggies, hoor is min! Hoe op dees aarde kan jy nog ‘n…
|
Sea Harvest het weer eens ‘n rommelvanger geïnstalleer om te verhoed dat besoedelingstowwe deur die stormwaterdrein langs die Hoedjiesbaai-hotel in Saldanhabaai in die see beland. Die vanger is die derde…
|
Ontmoet Johnny Da Silva (57), ‘n digitale-bemarking-spesialis, veelsydige sake-eienaar en voorsitter van die Velddrif-sakekamer. Da Silva en sy vrou, Madeleine, is reeds 35 jaar getroud. Hul dogter woon in Amerika…
|
Inwoners van Wyk 10 in Vredenburg het hul kommer uitgespreek oor ‘n huiswinkel in Houtkapperstraat, Louwville. Volgens inwoners is hulle onsteld oor die winkel, wat steeds handel dryf terwyl nog…
|
As jy eendag in Saldanhabaai se strate stap en ‘n helder lag hoor wat soos musiek deur die lug dans, is die kans groot dat dit Erna du Plessis is.…
|
Gemoedere en spanning in Paternoster het hoog geloop nadat lede van die polisie se seegrenseenheid twee mans tydens ‘n klopjag die afgelope Maandag (17 November) in hegtenis geneem het en…
|
Nominated as one of the finalists in the Influential Women of the Year Award 2025 was a huge honour for Alexis Raymond. The 27-year-old from Vredenburg graced this prestigious event,…
|
Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
