Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
‘n Vennootskap tussen die Weskus-distriksmunisipaliteit (WKDM) en die Wes-Kaapse regering se departement van plaaslike regering het die distrik se brand- en reddingskapasiteit versterk, met die uitbreiding van sy brandweerdienste vir…
Die regeringskommunikasie- en inligtingstelsel (GCIS) het die Jeugpopsentrum in Koringberg verlede Dinsdag (23 September) besoek. ‘n Openbaredeelname-uitreik is deur GCIS in vennootskap met West Coast College, die verkiesingskommissie van Suid-Afrika (IEC)…
Die jaarlikse Visfabrieketoernooi beleef vanjaar sy 35ste bestaansjaar en word op Vrydag 24 en Saterdag 25 Oktober op Velddrif aangebied. Johan Daniëls van Saldanha het in 2017 in ‘n onderhoud met…
|
Die polisie se ondersoek na die beweerde rooftog wat verlede Maandag (22 September) by die afdraai na Kapteinskloof op die pad tussen Velddrif en Piketberg (R399) gebeur het, is afgesluit.…
|
‘n Vrolike middaguitstappie by Rooibaai, ‘n gedeelte van die Bergrivier in Laaiplek, Velddrif, het tragies geëindig nadat ‘n 13-jarige seun verdrink het. Rosco Erasmus (13) se lyk is by Rooibaai…
|
‘n Groep van 200 Paternoster-inwoners het hul ernstige kommer uitgespreek oor die stigting van ‘n voorgestelde spesiale heffingsgebied (SRA), wat die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) voorstaan. Die groot groep eiendomseienaars en inwoners…
|
Woensdag 11 Desember 2024 sal ‘n dag wees wat Ray van Rooy, die burgemeester van die Bergrivier-munisipaliteit, nooit sal vergeet nie. Weslander het destyds vertroulik verneem dat Van Rooy deur…
|
The “Pirates of Port Owen” came on Saturday, 20 September, to join the epic Opening Cruise, which ushered in the summer’s sailing season. The whole town celebrated the opening of…
|
Vir baie troeteldiereienaars is die stryd teen parasiete ‘n voortdurende uitdaging. Vlooie, bosluise en inwendige wurms is nie net irriterend vir honde en katte nie, maar kan ook hul gesondheid…
|
Inwoners van Piketberg-omgewing word gewaarsku om op die uitkyk te wees vir vier gewapende mans wat vanoggend omstreeks 06:20 ‘n vrou op die R399 van die pad gedruk en haar…
|
Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
