Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Chris Venter, ‘n inwoner van Vredenburg, het gereageer en was op pad huis toe ná sy nagskof toe hy op die hond afkom met hartseer ogies wat om hulp vra.
|
Die Wes-Kaapse minister van mobiliteit, Isaac Sileku, het onlangs ‘n toesigbesoek aan die Saldanha-hawe afgelê en die hawe se belangrike rol in vragmobiliteit, nywerheidsgroei en ekonomiese veerkragtigheid in die provinsie…
Geloofsleiers en lede van uiteenlopende godsdienstige tradisies het die afgelope Saterdag (31 Januarie) vir ‘n kragtige intergeloofsgebedsoggend bymekaargekom.
As deel van die projek het lede vrywillig oorgroeide areas rondom die perseel van binnelandse sake skoongemaak.
Met die aanbreek van ‘n nuwe skooljaar maak ons, soos elke ander jaar, onsself gereed vir die volgende graad. Skoolklere word aangepas, tasse word reggesit en roetines word hervat. Tog…
|
Die munisipale verkiesing in November vanjaar voel ver, maar die aanloop daartoe het reeds momentum begin kry.
André Truter tree uit as burgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM): • Nothing to do with politics, but I love how he interacts and was involved in Saldanha rugby during Top12. Seems…
Die UNI Youth With Consciousness- teatergroep van Piketberg het onlangs groot lof tydens die departement van sport en kultuur (DCAS) se Drama Festival Finals 2026 ontvang.
Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
