Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
The programme provided hands-on training, mentorship and psychosocial support, helping participants strengthen their businesses while building skills and confidence for sustainable growth, Dreyer said.
ST HELENABAAI – ‘n Plaaslike skooltjie en seeredders glimlag breed ná welkome geldelike skenkings en ywerige helpende hande van inwoners en sakelui in die dorp. Die Steenberg’s Cove-laerskool spog met…
|
Huis Wittekruin nooi almal na hul jaarlikse basaar, wat vanjaar op Vrydag 6 Maart om 15:00 by die hoofgebou gehou word.
VREDENBURG – Drie mans van Kaapstad het Dinsdag 17 Februarie in die Vredenburg-landdroshof verskyn nadat hulle Sondagmiddag in hegtenis geneem is met twee ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie in hul besit.…
|
’n Spaanse burger, David Navarro Roman (41), is op onlangs in die Vredendal-streekhof skuldig bevind aan die onwettige besit en invoer van reptiele van die Noord-Kaap na die Wes-Kaap. Die…
|
Die Darling-krieketklub het die Hopefield Wanderers die afgelope Saterdag (7 Februarie) op die Darling-krieketveld oorwin. Wanderers het die loot gewen en Darling ingestuur om eerste te kolf.
|
The event brought together community members, partners and elders in a safe and reflective space focused on healing through writing.
Die kompetisie is oop vir deelnemers wat tussen 2007 en 2011 gebore is. Belangstellende jong kosskeppers word aangemoedig om nou in te skryf en ‘n kans te staan om groot…
Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
