Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
‘n Spesiale Valentynsdag vir verskeie belanghebbendes is aangebied deur Ray van Rooy, burgemeester van die Bergrivier-munisipaliteit.
With 23 years of professional culinary experience along the West Coast behind her, competition organisers are delighted to have Loubser, “Chef Anene”, on board with her authentic “from-the-heart cooking style”.
Die memorandum is deur verskeie koöperasies en organisasies geteken, waaronder die Weskus- kleinskaalse vissersforum.
|
Weslander verskaf weekliks ‘n kort oorsig van die vorige week se misdaadgebeure in sy versprei-dingsgebied met behulp van kapt. Tania Helfrich, distrikswoordvoerder van die Weskus-polisie.
Die staat oorweeg dit ook om nóg aanklagte by te voeg en moet besluit oor ‘n moontlike kuratorskapaansoek vir een van die beskuldigdes.
|
Met die polisie se aankoms op die toneel was die liggaam egter reeds onherkenbaar uitgebrand.
|
Die omstandighede rakende die voorval word nog ondersoek en dit is nie ‘n uitgemaakte saak dat hy onder die invloed van drank was nie.
Izaiah was Isolde se enigste kind en is op Maandag 9 Februarie in die Vredenburg provinsiale hospitaal oorlede. Volgens Isolde was hy sy hele lewe ‘n gesonde kind. Hy het egter…
|
Die Luna Paige-vertoning wat Donderdag 19 Februarie by Die Koelkamers sou plaasvind, is gekanselleer. Dus is die kompetisie vir kaartjies na die vertoning nie meer geldig nie. Weslander sal op…
Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
