Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
LANGEBAAN – Die gemeenskap van Seaview Park is in rou en ongeloof gedompel ná die skokkende ontdekking van die liggaam van Cheryl Lombard (54) in haar huis vroeër vandeesweek. Volgens…
A suspect in the attempted-murder case of a 22-year-old man appeared in the Hopefield Magistrates’ Court on Thursday 11 September. This was the second court appearance for Juan van Dyk…
Die nabotsing van haar seun se identiteit en vals profiele op sosiale media het die Loubser-gesin van Langebaan se lewe verander. Volgens Carolin Loubser word haar seun al ‘n geruime…
Die soektog na die 74-jarige inwoner van LongAcres, Hermie van Zyl, wat ‘n week gelede in die Tsitsikamma-woud naby Stormsrivier vermis geraak het, is afgelas. Sy lewelose liggaam is laat…
‘n Inwoner het weer eens sy kommer oor die los gruis op die MR599-, OP538- en TR8051-paaie uitgespreek. Dié inwoner vrees vir die veiligheid van motoriste – juis omdat die…
The Langebaan Community Policing Forum will host a meeting at the Langebaan Thusong Center on Wednesday, 5 November, at 18:00. Everyone is welcome.
Die Lagoon-rolbalklub huisves vandag (Donderdag 16 Oktober) die Sakeliga se eindronde. Etienne Schutt, die klubpresident, vermoed dit gaan op ‘n taai stryd tussen PJ Toilets en Headline Blinds uitloop. Albei die…