Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die agt beoordelaars in vanjaar se Weslander- Vis-en-Tjipskompetisie se punte het gepraat en die wenners is aangewys: In die restaurant-afdeling het Marc’s Beach Bar in Langebaan loshande gewen. By dié…
Altesaam 12 spanne met ses spelers elk het week ná week die balle laat rol en mekaar behoorlik opgekeil in ‘n liga wat van die sterkste deelname in jare getoon…
Op 85 behoort ‘n mens stadiger te beweeg, maar nie Ronnie Grace van Langebaan nie. Inwoners sien hom drie keer per week in die rustige strate teen ‘n gemaklike pas…
Die gety kom in met sagte sug,trek maanlig oor die waterbrug.Dit gee en neem, keer weer terug,die see wat asemhaal met elke ruk.
Hier volg die uitslae van die afgelope naweek se gholf. Vredenburg-gholfklubSaterdag 13 DesemberBekker-vleispryse (individuele Stableford) Langebaan Golf EstateSaturday to Sunday, 12-13 DecemberMynhardt Dames Invitational (36-hole tournament, Betterball Stableford)Overall prize-winners: Stuur…
Golf results – Langebaan Golf Estate club competition Saturday 6 December.
At age 7 I was a child and my body became a battleground. My cousin’s father raped me, whispering: “No-one will believe you. This is love.” My mother worked night…