Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die wynveiling is ‘n belangrike geldinsamelingsgeleentheid vir Huis Wittekruin, wat reeds sedert 1973 ‘n tuiste aan bejaarde inwoners bied.
“Ek is nog nie 65 jaar oud nie en voel nog fiks en gesond. Toe ek die geleentheid kry om by Huis Wittekruin betrokke te raak, het ek dit aangegryp,”…
Dr. Eugene Moore en sy broer, Rian Moore, is al ongeveer 15 jaar by die maak en skenking van kos vir die projek betrokke. Hulle skenk al die bestanddele en…
Duisend doeke vir volwassenes is by die geleentheid oorhandig.
Inwoner van Huis Wittekruin sê dankie vir die feesseisoen se bederf.
Nes twee jaar gelede, met die Megaforce Weskus-motorfietsklub se eerste bederfdag vir Huis Wittekruin in Vredenburg, het avontuurlustige inwo- ners weer opgewonde kom toustaan om ‘n draai op die blinkgewaste…
Die Here het spesiaal vir hom die paartie gereël vir sy afsterwe, meen ‘n gestremde, bejaarde man se familie nadat hy onverwags die afgelope Saterdag (20 September) tydens ‘n musiekuitvoering by…