Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die verhoor-binne-‘n-verhoor in die hooggeregshofsaak oor die verdwyning van die sesjarige Joshlin Smith duur voort met getuienisse van polisiemanne en mediese dokters oor bewerings dat twee van die beskuldigdes in…
Twee beskuldigdes in die Joshlin Smith-hofsaak beweer hulle is tydens ondervraging gemartel.
“Wat wil jy hê?” Dit is die voorbarige woorde waarmee ‘n gewapende aanvaller ‘n bejaarde man in sy huis begroet het voordat hy hom met ‘n panga aangeval het. Frikkie…
In ‘n frustrerende week van kruisondervraging van die staatsgetuie Renz Lombaard, het daar nie veel nuwe inligting oor Joshlin Smith se verdwyning na vore gekom nie. Regsverteenwoordigers ter verdediging van…
Die mat is Saterdagmiddag onder ‘n aandiens-polisiekonstabel van Langebaan uitgeruk toe hy op ‘n misdaadstoneel by Langebaan se nuwe rugbyveld gereageer het, min wetend dat sy jonger broer die slagoffer…
Gelukkig het ‘n 64-jarige vrou van Vredenburg betyds snuf in die neus gekry toe ‘n identiteitsdief haar bel met ‘n vet liegstorie oor ‘n pakkie aan iemand in Moembaai, Indië,…