Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
A 44-year-old shop owner was allegedly kidnapped by five suspects in North End. Suspects shot through his BMW window, forced him into their Polo and fled with both vehicles.
Die uitspraak is gelewer – die drie mense wat by die verdwyning van die sesjarige Joshlin Smith betrek is, gaan daarvoor aanspreeklik gehou word. Dit was die beslissing van regter…
Joshlin Smith-saak: Hoe kan sy net sê sy wil nie getuig nie? Daar’s glad te veel sê vir mense wat so ‘n ernstige misdaad gepleeg het. Jou kind is weg,…
Slegs ure nadat regter Nathan Erasmus die afgelope Vrydag (2 Mei) Kelly Smith, Boeta Appollis en Steveno van Rhyn skuldig bevind het op aanklagte van ontvoering en mensehandel, wat verband hou…
Kelly Smith, Boeta Appollis en Steveno van Rhyn word dalk deur lewenslange tronkstraf in die gesig gestaar nadat hulle die afgelope Vrydag (2 Mei) op aanklagte van die ontvoering van Joshlin…
• Soos lesers weet, ry voertuigbestuurders darem gevaarlik in ons dorp. Hulle stop nie by stoptekens hier in Klootjiekloofstraat nie. Dis gevaarlik en die nuwe pad wat by Klootjiekloofstraat aansluit,…
Die huisie waarin Kelly Smith tot voor haar arrestasie saam met Boeta Apollis en haar drie kinders in die Middelpos- informele nedersetting gewoon het, is Vrydagaand (2 Mei) afgebrand.
Die staat het sy saak teen drie beskuldigdes wat verdink word van die sewejarige Joshlin Smith se ontvoering en beweerde verkoop, gesluit.