Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die driemanskap wat daarvan verdink word dat hulle die sewejarige Joshlin Smith ontvoer en verkoop het, se saak kan dalk eerder in Saldanha aangehoor word.
Die nuus dat die hofsaak van die vermiste Joshlin Smith in alle waarskynlikheid in die Weskus aangehoor sal word, het gemengde gevoelens ontlok. Dit volg nadat regter Gayaat da Silva-Salie…
Die hofsaak waarin die verdwene 7-jarige Joshlin Smith van Saldanha se ma, haar kêrel en ? huisvriend teregstaan op aanklagte van ontvoering en mensehandel vir die doel om uit te…
2024 was ’n propvol nuusjaar, nie net op nasionale vlak nie waar die vorming van ’n regering van nasionale eenheid waarskynlik die meeste aandag geniet het. Dit nadat die ANC…
Kelly (Raquel) Smith (33) het glo al in Augustus 2023 hardop beplan om haar kinders iewers in Januarie of Februarie vanjaar te verkoop. Sy het ook na bewering sáám met…
Die aanklagte teen die vierde beskuldigde in Joshlin Smith (6) se verdwyning is vandag (Maandag 21 Oktober) in die Vredenburg-landdroshof laat vaar.
Dit is reeds agt maande gelede dat die mooi sesjarige grysgroenoog-kind Joshlin Smith spoorloos uit haar ouerhuis in ’n informele nedersetting in Saldanhabaai verdwyn het.
Die eerste keer in die uitgerekte hofsaak oor die vermiste Joshlin Smith (6) van Saldanha, het haar hoogswanger ma, Kelly Smith (33), emosioneel geraak.
Piet Retiefstraat voor die Vredenburg-landdroshof was Maandagoggend (15 Julie) doodstil voor die verskyning van die vier verdagtes.
Piet Retiefstraat voor die Vredenburg-landdroshof was Maandagoggend (15 Julie) doodstil voor die verskyning van vier verdagtes in die vermeende ontvoering en verkoop van die sesjarige Joshlin Smith van Middelpos, Saldanha.…