Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Toe die beskuldigde Steveno van Rhyn sy medebeskuldigde Boeta Appolis onderstebo sien hang, het hy begin soebat en gesê dat hy net die waarheid vertel het oor die Maandag (19…
Cecelia Coleman (72), ook bekend as “ma Titter”, is Donderdag 3 April dood nadat sy by die voetoorgang in Hoof-straat, Vredenburg, op Woensdag 2 April deur ‘n motor getref is.
Die verhoor-binne-‘n-verhoor in die hooggeregshofsaak oor die verdwyning van die sesjarige Joshlin Smith duur voort met getuienisse van polisiemanne en mediese dokters oor bewerings dat twee van die beskuldigdes in…
Twee beskuldigdes in die Joshlin Smith-hofsaak beweer hulle is tydens ondervraging gemartel.
“Wat wil jy hê?” Dit is die voorbarige woorde waarmee ‘n gewapende aanvaller ‘n bejaarde man in sy huis begroet het voordat hy hom met ‘n panga aangeval het. Frikkie…